19 May 2012

Fine and Country Lowveld South of Kruger has arranged and manages newsfeed onto this portal from the local newspaper the Corridor Gazette

Neccta Forums - Whats New


Entries for 'Fine & Country Lowveld South of Kruger'

04
TOP-SKOOLHOOF WORD VEREER
Die hoof van Komatipoort Akademie, mnr. Robert Naudé is deur die Nkomazi- kring genomineer vir die "national teacher's award". Hy het die toekenning vir "excellence in secondary school leadership" tydens hul prysuitdelingseremonie op 9 September in ontvangs geneem as die beste hoof van sekondêre skole in die Ehlanzeni distrik. Dit is 'n besondere toekenning wat harde werk geverg het en alle skole in die streek insluit. Hiermee kwalifiseer mnr. Naudé vir die Mpumalanga Teacher's Award wat nog voorlê.

[Read the rest of this article...]

Posted in: General
04
DIE “SITTING DUCK” WORD IN DIE WILDE WESTE OMSKEP
The Good, the Bad and the Ugly was daar, asook regte cowboys en Indiane! Komatipoort Akademie se graad 12’s het verlede Vrydag 'n western/country-aand by die Sitting Duck Saloon in die skousaal aangebied.

[Read the rest of this article...]

Posted in: Community
04
DIE GROOT SKOONMAAK KRY NOU MOMENTUM
Verlede week was Nasionale Skoonmaakweek, maar Eddy Ferreira het hom in die verlede al só vir mense wat mors vererg, dat hy geen aansporing nodig het om steeds hierdie dorp van alle rommel te verlos nie. Eddy is die man wat 'n span van 11 werkloses geleer het hoe om rommel raak te sien, op te tel en te verwyder. Met boskappers en pangas kap hulle die ruie bosse tussen bome op leë erwe oop. Dit kos hom maandeliks R15 000. "Gewoonlik word mense (as daar is) wat hierdie werk doen, deur die munisipaliteit besoldig. Maar ek hierdie spannetjie self. Dit is bevredigend, want hulle het lojaal en werk werklik hard". Hy sê mense dink hy word deur die munisipaliteit betaal.

[Read the rest of this article...]

Posted in: Community
Page 2 of 2First   Previous   1  [2]  Next   Last   
Privacy Statement  |  Terms Of Use
Copyright 2010 by Neccta