Fine and Country Lowveld South of Kruger has arranged and manages newsfeed onto this portal from the local newspaper the Corridor Gazette
Die hoof van Komatipoort Akademie, mnr. Robert Naudé is deur die Nkomazi- kring genomineer vir die "national teacher's award". Hy het die toekenning vir "excellence in secondary school leadership" tydens hul prysuitdelingseremonie op 9 September in ontvangs geneem as die beste hoof van sekondêre skole in die Ehlanzeni distrik. Dit is 'n besondere toekenning wat harde werk geverg het en alle skole in die streek insluit. Hiermee kwalifiseer mnr. Naudé vir die Mpumalanga Teacher's Award wat nog voorlê.
"This news item is brought to you by Fine and Country, Lowveld – South of Kruger, with the compliments of Corridor Gazette."